Loading the player...


INFO:
Dis vir my altyd lekker om te hoor wat kinders sê as jy vir hulle vraagies vra! In hierdie episode van my radio program was die vraag “wat is jou droom?” Vang my elke Saterdag oggend om 9VM aanlyn op @Die Waarheid Radio 📻 met my program “Vars Woord”.